Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En vir die oë van die kinders van Israel was die aanskouing van Jehovah se heerlikheid soos ’n verterende vuur+ op die bergtop.

  • 2 Kronieke 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En al die kinders van Israel was toeskouers toe die vuur neergedaal het en die heerlikheid van Jehovah op die huis was, en hulle het onmiddellik laag gebuig+ met hulle gesig na die aarde op die plaveisel en hulle neergewerp+ en Jehovah gedank, “want hy is goed,+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel