Eksodus 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het hulle hoofde van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle te onderdruk in die las wat hulle gedra het;+ en hulle het stede as opslagplekke vir Farao gebou, naamlik Pitom en Raämʹses.+
11 Toe het hulle hoofde van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle te onderdruk in die las wat hulle gedra het;+ en hulle het stede as opslagplekke vir Farao gebou, naamlik Pitom en Raämʹses.+