Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Hierdie Woorde het Jehovah tot julle hele gemeente gespreek op die berg, uit die vuur,+ die wolk en die dik donkerheid, met ’n harde stem, en hy het niks bygevoeg nie; waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het en dit aan my gegee het.+

  • Handelinge 7:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Dit is hy+ wat in die midde van die vergadering+ in die wildernis was saam met die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom gepraat het, en saam met ons voorvaders, en hy het lewende heilige verklarings+ ontvang om aan julle te gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel