Psalm 81:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ek, Jehovah, is jou God,+Die Een wat jou uit Egipteland laat optrek het.+Maak jou mond wyd oop, en ek sal dit vul.+ Hosea 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Maar ek is Jehovah jou God van Egipteland af,+ en jy het geen God behalwe my geken nie; en daar was geen redder buiten my nie.+ Romeine 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Of is hy net die God van die Jode?+ Is hy dit nie ook van mense van die nasies nie?+ Ja, ook van mense van die nasies,+
10 Ek, Jehovah, is jou God,+Die Een wat jou uit Egipteland laat optrek het.+Maak jou mond wyd oop, en ek sal dit vul.+
4 “Maar ek is Jehovah jou God van Egipteland af,+ en jy het geen God behalwe my geken nie; en daar was geen redder buiten my nie.+
29 Of is hy net die God van die Jode?+ Is hy dit nie ook van mense van die nasies nie?+ Ja, ook van mense van die nasies,+