Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Samuel het verder vir die volk gesê: “Jehovah is ’n getuie, wat Moses en Aäron gebruik het en wat julle voorvaders uit Egipteland laat optrek het.+

  • Psalm 105:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Hy het Moses, sy kneg, gestuur,+

      Aäron, wat hy uitgekies het.+

  • Jesaja 63:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En daar is aan die dae van lank gelede gedink, aan sy kneg Moses: “Waar is die Een wat hulle uit die see laat optrek+ het saam met die herders van sy kudde?+ Waar is die Een wat Sy heilige gees in hom geplaas het?+

  • Handelinge 7:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Die slegte behandeling van my volk wat in Egipte is, het ek beslis gesien,+ en ek het hulle gekerm gehoor+ en ek het neergedaal om hulle te verlos.+ Kom dan nou, ek sal jou na Egipte stuur.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel