Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 “En tog lewe jy nog, omdat hy jou voorvaders liefgehad het sodat hy hulle saad ná hulle uitgekies het+ en jou voor sy oë met sy groot krag uit Egipte uitgelei het,+

  • Deuteronomium 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 maar wat liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

  • Romeine 11:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Met betrekking tot die goeie nuus is hulle weliswaar vyande ter wille van julle,+ maar met betrekking tot God se verkiesing is hulle geliefdes ter wille van hulle voorvaders.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel