16 Die smader van Jehovah se naam moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele vergadering moet hom vir seker met klippe gooi. Die inwonende vreemdeling sowel as die boorling moet doodgemaak word as hy die Naam smaad.+
11 “‘Jy mag die naam van Jehovah jou God nie op onwaardige wyse gebruik nie,+ want Jehovah sal niemand wat sy naam op onwaardige wyse gebruik, ongestraf laat bly nie.+
20 Dit sal ons met hulle doen terwyl ons hulle laat lewe, sodat geen verontwaardiging oor ons sal kom weens die eed wat ons vir hulle gesweer het nie.”+