Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 39:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daar is niemand in hierdie huis groter as ek nie, en hy het niks van my teruggehou nie, behalwe u, omdat u sy vrou is.+ Hoe kan ek dan hierdie groot kwaad doen en in werklikheid teen God sondig?”+

  • Deuteronomium 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘En jy mag nie egbreuk pleeg nie.+

  • Spreuke 6:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Iemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het nie ’n verstandige hart nie;+ hy wat dit doen, stort sy eie siel in die verderf.+

  • Matteus 5:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’+

  • Matteus 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ om hartstog vir haar te hê, reeds in sy hart+ met haar egbreuk gepleeg het.+

  • Romeine 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want die wetsbepalings: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,+ Jy mag nie moord pleeg nie,+ Jy mag nie steel nie,+ Jy mag nie hebsugtig begeer nie”,+ en watter ander gebod daar ook al is, word in hierdie woord saamgevat, naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • 1 Korintiërs 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+

  • Hebreërs 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel