Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah.

  • Deuteronomium 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘En jy mag nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+

  • Deuteronomium 19:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 As ’n getuie wat geweld beraam, teen ’n man opstaan om ’n aanklag van opstand teen hom in te bring,+

  • Psalm 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Hy het nie met sy tong gelaster nie.+

      Sy metgesel het hy geen kwaad aangedoen nie,+

      En geen smaad het hy teen sy intieme kennis uitgespreek nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel