33En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Gaan, trek hiervandaan op, jy en die volk wat jy uit Egipteland laat optrek het,+ na die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het deur te sê: ‘Aan jou saad sal ek dit gee.’+
8 Mond tot mond praat ek met hom,+ en toon so vir hom dinge, en nie deur raaisels nie;+ en hy aanskou die voorkoms van Jehovah.+ Waarom het julle dan nie gevrees om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”+