Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het Moses gekom en vir die volk al die woorde van Jehovah en al die regterlike beslissings vertel,+ en die hele volk het met een stem geantwoord en gesê: “Al die woorde wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen.”+

  • Deuteronomium 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het my in dié tyd beveel om julle voorskrifte en regterlike beslissings te leer, sodat julle dit kan nakom in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem.+

  • Openbaring 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wie sal u nie werklik vrees nie,+ Jehovah,+ en u naam nie verheerlik nie,+ want u alleen is lojaal?+ Want al die nasies sal kom en voor u aanbid,+ omdat u regverdige verordeninge openbaar gemaak is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel