Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 15:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Maar die siel wat iets moedswillig doen,+ of hy ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling is, deur Jehovah te smaad,+ dié siel moet in daardie geval uitgeroei word onder sy volk uit.+

  • Deuteronomium 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Maar as ’n man sy medemens haat,+ en hy hom voorgelê en teen hom opgestaan en sy siel noodlottig getref het en hy gesterf het,+ en die man na een van hierdie stede gevlug het,

  • 2 Samuel 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe Abner na Hebron+ terugkeer, het Joab hom binne die poort eenkant toe gelei om stilletjies met hom te praat.+ Daar het hy hom egter in die maag gesteek,+ sodat hy gesterf het weens die bloed van sy broer Aʹsahel.+

  • 1 Johannes 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel