Genesis 40:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ek is eintlik ontvoer uit die land van die Hebreërs;+ en ook hier het ek hoegenaamd niks gedoen waarvoor hulle my in die kerker moes sit nie.”+ 1 Timoteus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+
15 Want ek is eintlik ontvoer uit die land van die Hebreërs;+ en ook hier het ek hoegenaamd niks gedoen waarvoor hulle my in die kerker moes sit nie.”+
10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+