Levitikus 11:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Job 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het een gedagte, en wie kan hom teëstaan?+En sy siel het ’n begeerte, en hy sal dit volbring.+ Jesaja 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+ Daniël 4:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+ Johannes 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+
45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+
13 En hy het een gedagte, en wie kan hom teëstaan?+En sy siel het ’n begeerte, en hy sal dit volbring.+
27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+
35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+
28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+