Psalm 69:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Stort u veroordeling oor hulle uit,+En laat u brandende toorn hulle inhaal.+ Hebreërs 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Dit is iets vreesliks om in die hande van die lewende God te val.+