Deuteronomium 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee. Deuteronomium 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy moet die pand vir seker vir hom teruggee sodra die son ondergaan,+ en hy moet in sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën;+ en dit sal vir jou regverdigheid voor Jehovah jou God beteken.+ Job 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Naak sal hulle rondloop, sonder ’n kleed,En honger sal hulle die geoeste are dra.+
18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee.
13 Jy moet die pand vir seker vir hom teruggee sodra die son ondergaan,+ en hy moet in sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën;+ en dit sal vir jou regverdigheid voor Jehovah jou God beteken.+