Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Spreek selfs in jou slaapkamer nie ’n vloek oor die koning uit nie,+ en spreek in die binnekamers waar jy gaan lê, nie ’n vloek oor ’n ryke uit nie;+ want ’n voël van die hemel sal die geluid oordra, en iets wat vlerke het, sal die saak vertel.+

  • Handelinge 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Paulus het gesê: “Broers, ek het nie geweet dat hy hoëpriester is nie. Want daar staan geskrywe: ‘Jy mag nie kwaadspreek van ’n heerser van jou volk nie.’”+

  • 2 Petrus 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+

      Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+

  • Judas 8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Op dieselfde wyse verontreinig ook hierdie mense, wat hulle aan drome oorgee,+ nietemin die vlees en verontagsaam hulle heerskappy+ en praat hulle smadend van heerlikes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel