Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En julle moet hulle altare afbreek+ en hulle heilige pilare verbrysel,+ en julle moet hulle heilige pale met vuur verbrand+ en die gesnede beelde van hulle gode omkap,+ en julle moet hulle name uit dié plek vernietig.+

  • Josua 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 deur nooit onder hierdie nasies, dié wat by julle oorbly, in te gaan nie.+ En julle mag nie die name van hulle gode vermeld+ of by hulle sweer nie,+ en ook mag julle hulle nie dien of julle voor hulle neerbuig nie.+

  • Hosea 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘En ek sal die name van die Baäl-beelde uit haar mond verwyder,+ en hulle sal nie meer by hulle naam onthou word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel