-
Nehemia 8:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 en dat hulle ’n aankondiging moet doen+ en ’n oproep deur al hulle stede en deur die hele Jerusalem+ moet laat gaan wat lui: “Gaan uit na die bergstreek+ en bring olyfblare+ en die blare van wildeolyfbome en mirteblare en palmblare en die blare van digte bome om hutte te maak, volgens wat geskrywe staan.”
-