Genesis 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ omdat die oortreding van die Amoriete nog nie tot voltooiing gekom het nie.”+ Deuteronomium 32:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+ Psalm 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Aan Jehovah behoort die aarde en alles wat dit vul,+Die vrugbare land en dié wat daarop woon.+
16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ omdat die oortreding van die Amoriete nog nie tot voltooiing gekom het nie.”+
8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+