34 “‘In dié tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit woes lê, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land sabbat hou, aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+
21 om Jehovah se woord deur die mond van Jeremia te vervul,+ totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Al die dae dat dit woes gelê het, het dit sabbat gehou, om sewentig jaar+ te vervul.