Levitikus 16:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Want op hierdie dag moet daar vir julle versoening+ gedoen word om julle rein te verklaar. Julle sal van al julle sondes rein wees voor Jehovah.+ Levitikus 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En op dié dag mag julle géén werk doen nie, want dit is ’n versoendag om vir julle versoening te doen+ voor Jehovah julle God;
30 Want op hierdie dag moet daar vir julle versoening+ gedoen word om julle rein te verklaar. Julle sal van al julle sondes rein wees voor Jehovah.+
28 En op dié dag mag julle géén werk doen nie, want dit is ’n versoendag om vir julle versoening te doen+ voor Jehovah julle God;