Levitikus 25:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 Hy moet van jaar tot jaar soos ’n loonarbeider+ by hom bly. Hy mag hom nie met tirannie voor jou oë vertrap nie.+ 1 Konings 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf gemaak nie;+ want hulle was die krygsmanne en sy knegte en sy vorste en sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers en van sy ruiters.+
53 Hy moet van jaar tot jaar soos ’n loonarbeider+ by hom bly. Hy mag hom nie met tirannie voor jou oë vertrap nie.+
22 En Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf gemaak nie;+ want hulle was die krygsmanne en sy knegte en sy vorste en sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers en van sy ruiters.+