4 “Geseënd sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond en die vrug van jou mak diere,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+
23 En hulle kinders het u so baie gemaak soos die sterre van die hemel.+ Toe het u hulle in die land gebring+ wat u aan hulle voorvaders beloof het+ dat hulle sou ingaan om dit in besit te neem.