Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Jy mag jou wingerd nie met twee soorte saad besaai nie,+ sodat die volle opbrengs van die saad wat jy saai en die vrug van die wingerd nie ten gunste van die heiligdom verbeur word nie.

  • Esegiël 44:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die graanoffer en die sondoffer en die skuldoffer—húlle moet dit eet.+ En alles in Israel wat gewy is—dit sal hulle s’n word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel