2 Gevolglik het Israel ’n gelofte aan Jehovah gedoen en gesê:+ “As u hierdie volk vir seker in my hand gee, dan sal ek hulle stede beslis aan vernietiging oorgee.”+
18 Later het Jehovah jou met ’n opdrag gestuur en gesê: ‘Gaan, en jy moet die sondaars,+ die Amalekiete, aan vernietiging oorgee, en jy moet teen hulle veg totdat jy hulle uitgeroei het.’+