Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns,+ as iets hoogheiligs+ van Jehovah se vuuroffers.

  • Levitikus 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die priester moet vir hom versoening doen+ vir sy sonde wat hy gepleeg het, enigeen van hierdie sondes, en so sal dit hom vergewe word; en dit moet die priester s’n word,+ net soos ’n graanoffer.’”

  • Esegiël 44:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die graanoffer en die sondoffer en die skuldoffer—húlle moet dit eet.+ En alles in Israel wat gewy is—dit sal hulle s’n word.+

  • 1 Korintiërs 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Weet julle nie dat die manne wat heilige take verrig, die dinge van die tempel eet nie,+ en dat dié wat voortdurend by die altaar diens verrig,+ saam met die altaar ’n deel vir hulleself ontvang nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel