Eksodus 29:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En jy moet van die bul se bloed neem+ en dit met jou vinger aan die horings van die altaar smeer,+ en die res van die bloed moet jy alles aan die voet van die altaar uitgiet.+ Hebreërs 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ja, byna alles word volgens die Wet met bloed gereinig,+ en tensy bloed uitgestort word,+ vind geen vergifnis plaas nie.+
12 En jy moet van die bul se bloed neem+ en dit met jou vinger aan die horings van die altaar smeer,+ en die res van die bloed moet jy alles aan die voet van die altaar uitgiet.+
22 Ja, byna alles word volgens die Wet met bloed gereinig,+ en tensy bloed uitgestort word,+ vind geen vergifnis plaas nie.+