Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Die priester wat dit vir die sonde offer, moet dit eet.+ Op ’n heilige plek+ moet dit geëet word, in die voorhof+ van die tent van samekoms.

  • Levitikus 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Almal wat manlik is onder die priesters, moet dit eet.+ Op ’n heilige plek moet dit geëet word. Dit is iets hoogheiligs.+

  • Esegiël 44:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die graanoffer en die sondoffer en die skuldoffer—húlle moet dit eet.+ En alles in Israel wat gewy is—dit sal hulle s’n word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel