Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En almal wat manlik is onder julle, agt dae oud, moet besny word,+ volgens julle geslagte, elkeen wat in die huis gebore is en elkeen wat met geld gekoop is van enige uitlander wat nie van jou saad is nie.

  • Genesis 21:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Abraham het sy seun Isak besny toe hy agt dae oud was, net soos God hom beveel het.+

  • Lukas 1:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 En op die agtste dag het hulle gekom om die jong kindjie te besny,+ en hulle wou hom Sagariʹa noem, na die naam van sy vader.

  • Lukas 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+

  • Johannes 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Daarom het Moses julle die besnydenis+ gegee—nie dat dit van Moses kom nie, maar van die voorvaders+—en julle besny ’n mens op ’n sabbat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel