Levitikus 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die priester moet dit op die altaar as voedsel laat rook, ’n vuuroffer vir ’n rustige geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+ Levitikus 7:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En die priester moet die vet op die altaar laat rook,+ maar die bors moet Aäron en sy seuns s’n word.+
16 En die priester moet dit op die altaar as voedsel laat rook, ’n vuuroffer vir ’n rustige geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+
31 En die priester moet die vet op die altaar laat rook,+ maar die bors moet Aäron en sy seuns s’n word.+