Spreuke 21:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die offerande van die goddeloses is iets verfoeiliks.+ Hoeveel te meer wanneer iemand dit met losbandige gedrag bring.+ 1 Petrus 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want die tyd+ wat verby is, is voldoende vir julle om die wil van die nasies te kon volbring+ toe julle in losbandige dade,+ welluste, oordadighede met wyn,+ swelgerye, drinkpartye en onwettige afgoderye+ gewandel het.
27 Die offerande van die goddeloses is iets verfoeiliks.+ Hoeveel te meer wanneer iemand dit met losbandige gedrag bring.+
3 Want die tyd+ wat verby is, is voldoende vir julle om die wil van die nasies te kon volbring+ toe julle in losbandige dade,+ welluste, oordadighede met wyn,+ swelgerye, drinkpartye en onwettige afgoderye+ gewandel het.