Levitikus 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 My regterlike beslissings+ moet julle uitvoer, en my insettinge+ moet julle onderhou om daarin te wandel.+ Ek is Jehovah julle God. Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens. Lukas 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+
4 My regterlike beslissings+ moet julle uitvoer, en my insettinge+ moet julle onderhou om daarin te wandel.+ Ek is Jehovah julle God.
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+