Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+

  • Deuteronomium 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want jy is ’n heilige volk+ vir Jehovah jou God, en Jehovah het jou uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom,+ uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.

  • Titus 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel