Levitikus 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die priester moet dit op die altaar as voedsel+ laat rook,+ ’n vuuroffer aan Jehovah. Numeri 16:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarna het hy met Korag en met sy hele vergadering gepraat en gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is+ en wie nader moet kom na hom toe,+ en wie hy ook al uitkies,+ sal nader kom na hom toe.
5 Daarna het hy met Korag en met sy hele vergadering gepraat en gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is+ en wie nader moet kom na hom toe,+ en wie hy ook al uitkies,+ sal nader kom na hom toe.