Levitikus 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sê vir hulle: ‘Enige man uit julle hele nageslag, in al julle geslagte, wat naby die heilige dinge kom, wat die kinders van Israel aan Jehovah sal heilig, terwyl sy onreinheid op hom is,+ dié siel moet voor my uitgeroei word. Ek is Jehovah.
3 Sê vir hulle: ‘Enige man uit julle hele nageslag, in al julle geslagte, wat naby die heilige dinge kom, wat die kinders van Israel aan Jehovah sal heilig, terwyl sy onreinheid op hom is,+ dié siel moet voor my uitgeroei word. Ek is Jehovah.