Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe het hulle gegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die wildernis Paran, by Kades.+ En hulle het aan hulle en die hele vergadering berig gebring en hulle die vrugte van die land gewys.

  • Numeri 20:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En die kinders van Israel, die hele vergadering, het van Kades+ af weggetrek en by die berg Hor+ gekom.

  • Deuteronomium 1:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Toe het julle baie dae in Kades gebly, soveel dae as wat julle daar gebly het.+

  • Deuteronomium 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die dae dat ons getrek het van Kaʹdes-Barneʹa af totdat ons deur die Seredstroomvallei gegaan het, was agt-en-dertig jaar, totdat die hele geslag van die krygsmanne aan hulle einde gekom en uit die kamp verdwyn het, net soos Jehovah vir hulle gesweer het.+

  • Rigters 11:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want toe hulle uit Egipte gekom het, het Israel deur die wildernis tot by die Rooi See getrek+ en by Kades+ gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel