Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 (Selfs op my het Jehovah vertoornd geword weens julle en gesê: ‘Ook jy sal nie daar ingaan nie.+

  • Deuteronomium 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En Jehovah het weens julle grimmig teenoor my gebly+ en nie na my geluister nie; maar Jehovah het vir my gesê: ‘Dit is nou genoeg! Moet nooit weer met my oor hierdie saak praat nie.

  • Deuteronomium 34:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah het vir hom gesê: “Dit is die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het deur te sê: ‘Aan jou saad sal ek dit gee.’+ Ek het jou dit met jou eie oë laat sien, aangesien jy nie daarheen sal oortrek nie.”+

  • Josua 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “My kneg Moses is dood;+ en staan nou op, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat ek aan hulle, aan die kinders van Israel, gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel