Genesis 46:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarbenewens het hulle hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän versamel het,+ saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte gekom, Jakob en sy hele nageslag saam met hom. Handelinge 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Jakob het na Egipte afgegaan.+ En hy het gesterf;+ en so ook ons voorvaders,+
6 Daarbenewens het hulle hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän versamel het,+ saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte gekom, Jakob en sy hele nageslag saam met hom.