Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En net soos Moses die slang in die wildernis opgehef het,+ so moet die Seun van die mens opgehef word,+

  • Johannes 8:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Daarom het Jesus gesê: “Wanneer julle die Seun van die mens+ eers opgehef het,+ dan sal julle weet dat dit ek is,+ en dat ek niks op eie inisiatief+ doen nie; maar net soos die Vader my geleer het, spreek ek hierdie dinge.+

  • Johannes 12:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En tog sal ek, as ek van die aarde opgehef word,+ alle soorte mense na my toe trek.”+

  • Galasiërs 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+

  • 1 Petrus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel