Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En net soos Moses die slang in die wildernis opgehef het,+ so moet die Seun van die mens opgehef word,+

  • Johannes 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 sodat elkeen wat in hom glo, die ewige lewe kan hê.+

  • Johannes 6:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Want dít is die wil van my Vader, dat elkeen wat die Seun aanskou en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+

  • Romeine 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 want daarin word God se regverdigheid+ geopenbaar weens geloof+ en tot geloof, net soos daar geskrywe staan: “Maar die regverdige—deur middel van geloof sal hy lewe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel