Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 nadat hy Sihon,+ die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, en Og,+ die koning van Basan, wat in Asʹtarot+ gewoon het, in Edreʹï+ verslaan het.

  • Deuteronomium 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.

  • Deuteronomium 4:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En hulle het sy land in besit geneem en die land van Og,+ die koning van Basan, die twee konings van die Amoriete wat in die Jordaanstreek teen die sonsopgang was,

  • Josua 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en van alles wat hy met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon,+ die koning van Hesbon, en Og,+ die koning van Basan, wat in Asʹtarot+ was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel