Josua 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Balak, die seun van Sippor,+ die koning van Moab, opgestaan en teen Israel geveg.+ En hy het gestuur en Biʹleam, die seun van Beor, laat roep om ’n vloek oor julle uit te spreek.+ Rigters 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En is u dan nou enigsins beter as Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab?+ Het hy ooit met Israel getwis, of het hy ooit teen hulle geveg?
9 Toe het Balak, die seun van Sippor,+ die koning van Moab, opgestaan en teen Israel geveg.+ En hy het gestuur en Biʹleam, die seun van Beor, laat roep om ’n vloek oor julle uit te spreek.+
25 En is u dan nou enigsins beter as Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab?+ Het hy ooit met Israel getwis, of het hy ooit teen hulle geveg?