Eksodus 15:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 In dié tyd sal die sjeiks van Edom inderdaad ontsteld wees;Wat die despote van Moab betref, bewing sal hulle aangryp.+Al die inwoners van Kanaän sal inderdaad mismoedig wees.+ Deuteronomium 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Vandag sal ek die skrik vir jou en die vrees vir jou op die volke onder die hele hemel begin lê, wat die berig oor jou sal hoor; en hulle sal inderdaad weens jou in beroering wees en pyne hê soos dié by ’n geboorte.’+
15 In dié tyd sal die sjeiks van Edom inderdaad ontsteld wees;Wat die despote van Moab betref, bewing sal hulle aangryp.+Al die inwoners van Kanaän sal inderdaad mismoedig wees.+
25 Vandag sal ek die skrik vir jou en die vrees vir jou op die volke onder die hele hemel begin lê, wat die berig oor jou sal hoor; en hulle sal inderdaad weens jou in beroering wees en pyne hê soos dié by ’n geboorte.’+