Numeri 23:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En Biʹleam het geantwoord en vir Balak gesê: “Het ek nie met jou gepraat en gesê: ‘Alles wat Jehovah sê, dit sal ek doen’ nie?”+ Numeri 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ‘Al gee Balak my sy huis vol silwer en goud, ek sal die bevel van Jehovah nie kan oortree om iets goeds of slegs uit my eie hart te doen nie. Alles wat Jehovah sê, dit sal ek sê’?+
26 En Biʹleam het geantwoord en vir Balak gesê: “Het ek nie met jou gepraat en gesê: ‘Alles wat Jehovah sê, dit sal ek doen’ nie?”+
13 ‘Al gee Balak my sy huis vol silwer en goud, ek sal die bevel van Jehovah nie kan oortree om iets goeds of slegs uit my eie hart te doen nie. Alles wat Jehovah sê, dit sal ek sê’?+