Eksodus 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En waaraan sal dit dan nou bekend word dat ek guns in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat u saam met ons gaan,+ deurdat ek en u volk onderskei word van elke ander volk wat op die oppervlak van die aarde is nie?”+ Deuteronomium 32:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+
16 En waaraan sal dit dan nou bekend word dat ek guns in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat u saam met ons gaan,+ deurdat ek en u volk onderskei word van elke ander volk wat op die oppervlak van die aarde is nie?”+
8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+