Genesis 49:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+ Psalm 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+Op Sion,+ my heilige berg.”+ Johannes 1:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Nataʹnael het hom geantwoord: “Rabbi, u is die Seun van God,+ u is Koning+ van Israel.” Filippense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+ Openbaring 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En op sy bokleed, ja, op sy dy, het hy ’n naam wat geskryf is: Koning van die konings en Here van die here.+
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+
16 En op sy bokleed, ja, op sy dy, het hy ’n naam wat geskryf is: Koning van die konings en Here van die here.+