Genesis 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom het Esau in die bergstreek Seïr+ gaan woon. Esau is Edom.+ Josua 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het ek aan Isak Jakob en Esau gegee.+ Later het ek aan Esau die berg Seïr gegee om dit in besit te neem;+ en Jakob en sy seuns het na Egipte afgetrek.+
4 Toe het ek aan Isak Jakob en Esau gegee.+ Later het ek aan Esau die berg Seïr gegee om dit in besit te neem;+ en Jakob en sy seuns het na Egipte afgetrek.+