41 En jy moet die Leviete vir my—ek is Jehovah—in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel neem,+ en die mak diere van die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die mak diere van die kinders van Israel.”+
45 “Neem die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel, en die mak diere van die Leviete in die plek van hulle mak diere; en die Leviete moet myne word.+ Ek is Jehovah.