6 benewens die maandelikse brandoffer+ en die graanoffer+ wat daarby behoort en die voortdurende brandoffer+ en die graanoffer wat daarby behoort,+ saam met hulle drankoffers,+ volgens die gebruiklike prosedure daarvoor, as ’n rustige geur, ’n vuuroffer aan Jehovah.+